L. Frank Baum | |
---|---|
Baum in 1911 | |
Gebore | 15 Mei 1856 Chittenango in New York |
Sterf | 6 Mei 1919 Hollywood, Kalifornië |
Beroep | Skrywer |
Nasionaliteit | Verenigde State van Amerika |
Genre | Kinderboeke |
Eggenoot | Maud Gage Baum |
Kinders | Frank Joslyn Baum Robert Stanton Baum Harry Neal Baum Kenneth Gage Baum |
L. Frank Baum (1856–1919) was 'n Amerikaanse skrywer, digter, akteur en filmmaker. Hy is veral bekend vir sy kinderboeke, waarvan The Wonderful Wizard of Oz (1900) die bekendste is.[1]